Modulekode | CRO 700 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Ingenieurswese, Bou-omgewing en Inligtingtegnologie |
Module-inhoud | Ontwerp, konstruksie en toetsing van eksperimentele opstelling. Aanvanklike eksperimentering, kalibrasie en modifikasies aan apparaat. Aanvanklike resultate. Eksperimentele plan en skedule vir navorsingsprojek. Gedetailleerde vooruitskattings mbt beplande metings. Direk-relevante literatuur (voortsetting van CIR 702). |
Modulekrediete | 32.00 |
Programme | |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 32 kontakure per semester |
Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
Akademiese organisasie | Chemiese Ingenieurswese |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 en Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App